083 455 6966   sapercheron@gmail.com   
Percheron Telersgenootskap | Percheron Breeders Society

Die Percheron Perderas

Die Percheron Perderas

Daar is min mense oor wat die tyd onthou toe Percherons nog ‘n algemene gesig op veral Bolandse wingerd- en graanplase was.  Van oud tot jonk het gewoonlik verstom gestaan en kyk as hierdie reusagtige perde ‘n taak verrig – voor die ploeg of besig om ‘n wa te trek. Selfs munisipaliteite soos dié in Johannesburg en Bloemfontein en in bosbouplantasies het op groot skaal van hulle gebruik gemaak.

Lees meer...

 

Percheron SA 2017 Journal

Die Percheron Perderas

Please follow the link to read the electronic version of the Percheron SA 2017 Journal 

 

Neem Kennis ~ Take Note

Die Percheron Perdetelersgenootskap van Suid-Afrika is die enigste wettige Telersgenootskap van Percheron perde in Suid-Afrika. Ons Genootskap is geafillieer by SA Stamboek en funksioneer binne die raamwerk van ons grondwet, soos aanvaar en goedgekeur deur die Registrateur van Veeverbetering in Suid-Afrika. Voornemende kopers van Percheron perde moet seker maak dat die diere wat hulle aanskaf by/ tydens veilings, verkope of skenkings WEL ten volle geregistreer is by ons Genootskap. Nuwe eienaars en voornemende kopers moet ook seker maak dat agterstallige fooie, geboortekennisgewings en oordragte wel deur die verkoper opbetaal, geteken en ingedien word. Opreggeteelde diere is nie noodwendig registreerbaar by die Percheron Genootskap van SA nie.

Die Percheron Genootskap wil graag behulpsaam wees met nuwe eienaars van Percheron perde, maar die nodige dokumentasie moet in plek wees. Volwaardig geregistreerde diere is geinspekteerde diere waarvan alle inligting korrek en op datum by die Genootskap is.

The Percheron Horse Breeders Society of South Africa is the only legitimate Breeders Society of Percheron horses in South Africa. Our Society is affiliated with SA Studbook and operates within the framework of our constitution, as accepted, and approved by the Registrar of Animal Improvement in South Africa.
Prospective buyers of Percheron horses must ensure that the animals they purchase at or during auctions, sales or donations are registered with our Society. New owners must also ensure that overdue fees, birth notices and transfers are paid up, signed, and submitted by the seller. Pure bred animals are not necessarily eligible for registration in the Studbook of the Percheron Society of SA.

The Percheron Society would like to assist with new owners of Percheron horses, but the necessary documentation must be in place. Fully registered animals are inspected animals of which all information is correct and up to date.

 

Ons is op Facebook

 

© Percheron Horse Breeders' Society of South Africa. All Rights Reserved.
No article or picture may be reproduced\published
without the written consent of Percheron Horse Breeders' Society of South Africa.
THIS PAGE HAS BEEN VIEWED97628 TIMES